dcsimg

Sepasang Walik Kepala-ungu

Image of Pink-headed Fruit Dove

Description:

Description: Afrikaans: Ptilinopus porphyreus is vrugtevretende voëls van die duiffamilie (Columbidae), met 'n pienk-perserige veredos aan die hals en kop, soos ook aangedui deur hul Indonesiese naam Walik kepala-ungu, of in Engels, Pink-headed fruit-dove. Die spesie is een van die bekoorlikhede van die Indonesiese voëllewe, en word net in die bergwoude van Soematra, Java en Bali aangetref. Hier is hulle afgeneem te Raden Soerjo-bospark te Mojokerto in Oos-Java, Indonesië. Die wyfies van die spesie het 'n meer gedempte kopkleur (links) in vergelyking met die mannetjies. Bahasa Indonesia: Salah satu pesona burung endemik Indonesia dari keluarga Columbidae yang hanya ada di Sumatera, Jawa dan Bali. Walik Kepala-ungu, betina memiliki warna kepala lebih buram (kiri) dibanding dengan burung jantan. Taman Hutan Raya Raden Soerjo, Mojokerto, Jawa Timur, Indonesia. Date: 15 December 2016, 10:27:48. Source: Own work. Author: Waskito Kukuh W.

Source Information

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Waskito Kukuh W
creator
Waskito Kukuh W
original
original media file
visit source
partner site
Wikimedia Commons
ID
bfe363c2906400415f3f06dea179a078