Tonnabossie [1] (Pavetta harborii S.Moore) is 'n boom wat inheems is aan die noordooste van Suid-Afrika en Botswana.
Dit groei in diep sanderige grond en dit is 'n struik of boom van 2,5 tot 6 m hoog.[2] Die plant is giftig en veroorsaak gousiekte wat hartaanvalle onder herkouers ten gevolg het.
Tonnabossie (Pavetta harborii S.Moore) is 'n boom wat inheems is aan die noordooste van Suid-Afrika en Botswana.
Dit groei in diep sanderige grond en dit is 'n struik of boom van 2,5 tot 6 m hoog. Die plant is giftig en veroorsaak gousiekte wat hartaanvalle onder herkouers ten gevolg het.