dcsimg
Image of mussel worm
Creatures » » Animal » » Segmented Worms » » Ragworms »

Mussel Worm

Pseudonereis variegata (Grube 1857)

Mosselwurm ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Mosselwurm (Pseudonereis variegata) is 'n ongewerwelde diertjie wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die wurm is bruingroen en word tot 15 cm lank. Daar steek twee kort tentakels uit die voorkop uit langs kort, ronde palpi of voelers wat soos oë lyk. Daar is ook vele ander sensoriese tentakels op die kop.

Habitat

Die wurm leef in die tussengetysone op rotsagtige strande en vreet klein organismes en seegras.

 src=
Nabyskoot van Eunereis longissima, 'n spesie in dieselde familie

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Mosselwurm: Brief Summary ( Afrikaans )