Die Chathamalbatros (Thalassarche eremita) is 'n voël wat seldsaam is aan die Suid-Afrikaanse kus. Die voël is 90 – 100 cm groot en weeg 3 - 4.8 kg en het 'n vlekspan van 2.3 - 2.6 meter. Hierdie voël is krities bedreigd. Hulle broei op die Chatham-eilande by Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Chatham albatross.