dcsimg

Krapvreter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Krapvreter (Dromas ardeola) is 'n somertrekvoël met broeigebiede in noordoos-Afrika en Arabië. In Engels staan die voël bekend as Crab-plover.

Voorkoms

Die voël is 33 – 38 cm groot en weeg 250 - 350 gram. Die voël is grotendeels wit met 'n swart rug en slagvere.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Dromas ardeola". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Krapvreter: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Krapvreter (Dromas ardeola) is 'n somertrekvoël met broeigebiede in noordoos-Afrika en Arabië. In Engels staan die voël bekend as Crab-plover.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF