dcsimg

Luitinktinkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Luitinktinkie (Cisticola aberrans) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël teen klipperige heuwelhange in beboste wêreld. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die lazy cisticola.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Cisticola aberrans". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Luitinktinkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Luitinktinkie (Cisticola aberrans) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël teen klipperige heuwelhange in beboste wêreld. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die lazy cisticola.

 src=

Skets

 src=

Twee luitinktinkies in 'n boom

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF