Die Grootkolpompano (Trachinotus botla) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom vanaf die Transkei. Die vis is silwerblou van kleur met donker kolle op die sye. Dit kan tot 60 cm lank word en weeg dan 2.5 kg. Die vis kom voor in die brandersone langs sanderige kuste.