dcsimg

Meiboom-vlindervis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Meiboom-vlindervis (Chaetodon meyeri) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Sodwanabaai terwyl onvolwasse vissies al in Durban gevind is. Die vissie word tot 17 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, in water wat 2 – 25 m diep is. Die vis se liggaam, kop is wit of grys en die liggaam is bedek met geboë swart strepe. In Engels staan die vis bekend as die Maypole butterflyfish en oorleef nie in akwariums nie.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Meiboom-vlindervis: Brief Summary ( Afrikaans )