dcsimg
Image of African Mangosteen
Life » » Plants » » Dicotyledons » » Clusoids »

African Mangosteen

Garcinia livingstonei T. Anders.

Afrikageelmelkhout ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Afrikageelmelkhout (Garcinia livingstonei) is 'n klein tot middelgroot boom in Suider-Afrika. Dit kom voor vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by Beira in die laeveld. Dit kom ook in die Zambezivallei voor. Die boom groei op laagliggende plekke in oop bosveld en in rivierbos.

Dit het stywe takkies wat reghoekig uitgroei. Die blare is styf, leeragtig, dof van kleur, ronderig en word in kranse van drie gedra. Die boom bring 'n oranje, bolvormige vrug voort met 'n sterk skil. Die vrug is eetbaar ondanks die dik, geel melksap en ook smaakvol.

 src=
Blomme

Sien ook

Verwysings

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Afrikageelmelkhout: Brief Summary ( Afrikaans )

 src= Blomme
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF