Die Bostreep-ghieliemientjie (Barbus dorsolineatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeeltes van die Kunenerivier. In Engels staan die vis bekend as die Topstripe barb.
Die vis se lyf is diep en die kop groot met twee baarde. Daar is min is bekend omtrent die vis behalwe dat daar twee swart kolle op die lyf onder die dorsale vin is. Daar is ook kleiner kolle op die basis van die stertvin. Die vis word tot 75 mm lank.
Die Bostreep-ghieliemientjie (Barbus dorsolineatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeeltes van die Kunenerivier. In Engels staan die vis bekend as die Topstripe barb.