dcsimg
Image of River bushwillow
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Combretum Family »

River Bushwillow

Combretum erythrophyllum (Burch.) Sond.

Riviervaderlandswilg ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Riviervaderlandswilg (Combretum erythrophyllum) is 'n boom wat al langs rivieroewers groei. Dit staan ook bekend as die Vaderlandswilg. Dit kom voor noord van die Vaalrivier, die grootste gedeelte van KwaZulu-Natal en in die Noord-Kaap al langs die Oranjerivier-stelsel. Daar is kenmerkende pokmerke op die bas. Die vrugte is klein en viervlerkig en verdroog tot 'n ligte heuningbruin kleur. Die wetenskaplike soortnaam beteken rooi blare en verwys daarna dat die blare dikwels in die winterseisoen rooi verkleur.

 src=
Blare van 'n Riviervaderlandswilg by Skeerpoort in Noordwes

Sien ook

Bronne

  1. TREES of the Kruger National Park, a field guide, Piet van Wyk. Struik Uitgewers, Kaapstad, 2008. p.170, ISBN 978-1-77007-759-1
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Riviervaderlandswilg: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Riviervaderlandswilg (Combretum erythrophyllum) is 'n boom wat al langs rivieroewers groei. Dit staan ook bekend as die Vaderlandswilg. Dit kom voor noord van die Vaalrivier, die grootste gedeelte van KwaZulu-Natal en in die Noord-Kaap al langs die Oranjerivier-stelsel. Daar is kenmerkende pokmerke op die bas. Die vrugte is klein en viervlerkig en verdroog tot 'n ligte heuningbruin kleur. Die wetenskaplike soortnaam beteken rooi blare en verwys daarna dat die blare dikwels in die winterseisoen rooi verkleur.

 src= Blare van 'n Riviervaderlandswilg by Skeerpoort in Noordwes
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF