Musaceae is die piesang-familie wat hoort tot die orde Zingiberales. Wêreldwyd hoort daar slegs nege spesies tot die familie waarvan vier in Suider-Afrika voorkom en daarvan is een 'n boom.