dcsimg

Proteaceae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Proteaceae is die proteafamilie wat hoort tot die orde Proteales. Die familie is groot en kom meestal in die Suidelike Halfrond voor. Wêreldwyd hoort daar 2000 spesies tot die familie waarvan 1300 spesies in Suid-Afrika voorkom via ses genera insluitende die genus Protea. Sestig van die spesies in Suid-Afrika is bome.

Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Proteaceae

Bronne

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Proteaceae: Brief Summary ( Afrikaans )