dcsimg

Cunoniaceae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Cunoniaceae is die Wilde-elsfamilie wat hoort tot die orde Oxalidales. Hierdie familie het 350 spesies wêreldwyd waarvan 2 spesies in Suider-Afrika voorkom en al twee bome is. Wilde-elsbome is oor die algemeen groot.

Kenmerke van die familie

Die blare is teenoorstaande en óf getrifolioleer óf veervormig saamgestel. Hulle is taamlik groot, tot 150 mm lank. Die pinnas se rande is skerp getand. Daar is groot steunblare wat groot, duidelike littetekens laat wanneer hulle afval. Die groeivorm is normaalweg regop maar leun soms oor oor strome.

Spesies

Die volgende spesies kom in Suid-Afrika voor:

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. Angiosperm Phylogeny Group (2009). “An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III” (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 2013–07–06.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Cunoniaceae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Cunoniaceae is die Wilde-elsfamilie wat hoort tot die orde Oxalidales. Hierdie familie het 350 spesies wêreldwyd waarvan 2 spesies in Suider-Afrika voorkom en al twee bome is. Wilde-elsbome is oor die algemeen groot.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF