dcsimg

Zosterops ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Zosterops is 'n genus van voëls in die familie van witogies (Zosteropidae). Ongeveer 75 spesies, wat reg oor die wêreld voorkom, behoort aan die genus.[1][2]

Spesies in die genus is klein tropiese sangvoëls wat 8 – 15 cm lank word. Hul mees kenmerkende eienskap is die opvallende ring van wit veertjies om die oog, hoewel dit by sommige spesies ontbreek.

Spesies

Spesies in Afrika, suid van die Sahara

Spesies in en om die Indiese Oseaan

Spesies in die Indo-Maleisiese gebied

Spesies uit Sentraal-Asië, China en Japan

Spesies in Australasië

Spesies uit Oseanië

Sien ook

Verwysings

  1. Gill, F.; Wright, M. & Donsker, D. (2013). Zosterops. IOC World Bird Names. URL besoek op 18 Julie 2010.
  2. (en) Jønsson, Knud A. & Fjeldså, Jon, 2006. A phylogenetic supertree of oscine passerine birds (Aves: Passeri). Zoologica Scripta 35(2):149–186.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Zosterops: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Zosterops is 'n genus van voëls in die familie van witogies (Zosteropidae). Ongeveer 75 spesies, wat reg oor die wêreld voorkom, behoort aan die genus.

Spesies in die genus is klein tropiese sangvoëls wat 8 – 15 cm lank word. Hul mees kenmerkende eienskap is die opvallende ring van wit veertjies om die oog, hoewel dit by sommige spesies ontbreek.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF