dcsimg

Hartster ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Hartster (Echinocardium cordatum) is 'n seekastaiing wat voorkom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika en word tot 4 cm groot. Op die skulp is daar 'n gesiggie patroon terwyl dit oortrek is met kort, digte wit stekeltjies. Aan die voorkant van die liggaam is die lepelagtige lip wat die diertjie gebruik om dooie plant- en diermateriaal te vreet. Die diertjie begraaf homself in fyn sand.

Fotogalery

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Hartster: Brief Summary ( Afrikaans )