dcsimg

Streephaai ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Streephaai (Poroderma africanum) is 'n haai en endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor aan die Suidkus, van Valsbaai tot by die Transkei. Die haai het sewe donker horisontale strepe op sy bolyf en is 'n bodembewoner. Hy word by rotsriwwe aangetref en word 95 cm lank. Die eier word in 'n eierkapsule, bekend as 'n meermin- of haaibeursie, gelê. In Engels staan die haai bekend as Striped cat shark en ook as Pyjama shark.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Streephaai: Brief Summary ( Afrikaans )