dcsimg

Witblaarplakkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Witblaarplakkie Adromischus leucophyllus (Uitewaal) is 'n klein vetplantjie wat endemies is aan die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys. Dit kom in die Klein Karoo voor van Robertson en Montagu tot Laingsburg tot die noordhelling van die Klein Swartberg naby die Gamkapoortdam. Dit is 'n spesie kenmerkend aan die Sukkulente Karoo wat in vlak gronde in die skaduwee aangetref word, veral in rotsige klowe op berge wat met kwartsiet bedek is.[2]

Dit is 'n dwergie met min sytakke en word 5,5 x 13 cm groot. Op die Warmwaterberg word dit ook gevind, maar daar is dit kleiner en die blare word nie groter as 1,5 cm nie. Die blare is grysgroen en bedek met 'n fyn poeier. Die bloeiare word 15 cm lank.[3]

Verwysings

  1. Sien
  2. SANBI.
  3. E. van Jaarsveld in: Illustrated Handbook of Succulent Plants: Crassulaceae Springer Science & Business Media, 2012, ISBN 3-642-55874-7, ISBN 978-3-642-55874-0
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witblaarplakkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Witblaarplakkie Adromischus leucophyllus (Uitewaal) is 'n klein vetplantjie wat endemies is aan die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys. Dit kom in die Klein Karoo voor van Robertson en Montagu tot Laingsburg tot die noordhelling van die Klein Swartberg naby die Gamkapoortdam. Dit is 'n spesie kenmerkend aan die Sukkulente Karoo wat in vlak gronde in die skaduwee aangetref word, veral in rotsige klowe op berge wat met kwartsiet bedek is.

Dit is 'n dwergie met min sytakke en word 5,5 x 13 cm groot. Op die Warmwaterberg word dit ook gevind, maar daar is dit kleiner en die blare word nie groter as 1,5 cm nie. Die blare is grysgroen en bedek met 'n fyn poeier. Die bloeiare word 15 cm lank.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Adromischus leucophyllus ( Vietnamese )

provided by wikipedia VI

Adromischus leucophyllus là một loài thực vật có hoa trong họ Crassulaceae. Loài này được Uitewaal miêu tả khoa học đầu tiên năm 1954.[1]

Chú thích

  1. ^ The Plant List (2010). Adromischus leucophyllus. Truy cập ngày 25 tháng 8 năm 2013.

Liên kết ngoài


Hình tượng sơ khai Bài viết chủ đề họ Lá bỏng này vẫn còn sơ khai. Bạn có thể giúp Wikipedia bằng cách mở rộng nội dung để bài được hoàn chỉnh hơn.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia tác giả và biên tập viên
original
visit source
partner site
wikipedia VI

Adromischus leucophyllus: Brief Summary ( Vietnamese )

provided by wikipedia VI

Adromischus leucophyllus là một loài thực vật có hoa trong họ Crassulaceae. Loài này được Uitewaal miêu tả khoa học đầu tiên năm 1954.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia tác giả và biên tập viên
original
visit source
partner site
wikipedia VI