dcsimg
Image of Garden snail
Creatures » » Animal » » Molluscs » Snails » » Helicid Snails »

Garden Snail

Cornu aspersum (O. F. Müller 1774)

Gewone tuinslak ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Cornu aspersum, beter bekend onder sy algemene naam tuinslak, is 'n spesie van 'n landslak. As sodanig is dit 'n landwonende pulmonate gastropoot in die familie Helicidae, wat insluit die mees algemeen bekende landslakke. Van al die landwonende weekdiere, is hierdie spesie waarskynlik die meesbekende. In Engels tekse was die slak geklassifiseer onder die naam Helix aspersa vir meer as twee eeue, maar die huidige klassifikasie plaas dit in die genus Cornu.

 src=
Sinistrale vorm (uitsonderlik) en dekstrale vorm (algemeen).
 src=
Cornu aspersum in warm streke kom algemeen na vore in klam weer in die winter.

Cornu aspersum is inheems aan die Middellandse Seegebied en Wes-Europa, maar hetsy doelbewus of per ongeluk, het die mens dit versprei na die gematigde en subtropiese gebiede wêreldwyd. Die slak word genuttig as 'n delikatessen in sommige gebiede, maar dit word ook oral as 'n plaag beskou in tuine en in die landbou, veral in gebiede waar dit per ongeluk ingevoer is, en waar die slakke gewoonlik nie as 'n menu-item beskou word nie.

Hierdie slakke word tipies gevind nadat dit gereën het of rondom skemer. Tydens warm weer sal hierdie hermafrodiete egter gewoonlik verborge bly. In voorstedelike gebiede word hulle algemeen gevind terwyl hulle voed op grasperke en in blombeddings, na die grasperk se sprinkelstelsel hierdie dele met water deurweek het na sononder.

Verwysings

  1. Müller O. F. (1774). Vermivm terrestrium et fluviatilium, seu animalium infusoriorum, helminthicorum, et testaceorum, non marinorum, succincta historia. Volumen alterum. pp. I-XXVI [= 1-36], 1-214, [1-10]. Havniae & Lipsiae. (Heineck & Faber).
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gewone tuinslak: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Cornu aspersum, beter bekend onder sy algemene naam tuinslak, is 'n spesie van 'n landslak. As sodanig is dit 'n landwonende pulmonate gastropoot in die familie Helicidae, wat insluit die mees algemeen bekende landslakke. Van al die landwonende weekdiere, is hierdie spesie waarskynlik die meesbekende. In Engels tekse was die slak geklassifiseer onder die naam Helix aspersa vir meer as twee eeue, maar die huidige klassifikasie plaas dit in die genus Cornu.

 src= Sinistrale vorm (uitsonderlik) en dekstrale vorm (algemeen).  src= Cornu aspersum in warm streke kom algemeen na vore in klam weer in die winter.