dcsimg

Maricovlieëvanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Maricovlieëvanger (Bradornis mariquensis) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël in halfdorre doringboomsavanne en yl boomveld. Die voël is 18 cm groot en weeg 22 - 28 gram. Die voël kom voor in die sentrale gedeelte van Suider-Afrika. In Engels staan die voël bekend as die Marico Flycatcher.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Bradornis mariquensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Maricovlieëvanger: Brief Summary ( Afrikaans )