dcsimg

Capreolinae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Capreolinae, of skynherte, is ’n subfamilie van die biologiese familie Cervidae (Hertagtiges, of takbokke). Dit sluit die takbokke in wat hoofsaaklik in die Amerikas voorkom, hoewel sommige spesies ook in Eurasië aangetref word. Hulle het waarskynlik in die Laat Mioseen, tussen 7,7 en 11,5 miljoen jaar gelede, ontstaan.[1] Die subfamilie, wat soms ook Odocoileinae genoem word, word verder verdeel in twee tribusse: Capreolini en Rangiferini. Van die bekendste skynherte is die Amerikaanse eland, ree en rendier.

Genera

Die volgende genera van Capreolinae word erken:

  • Capreolini
    • Alces
    • Capreolus
    • Hydropotes
  • Rangiferini
    • Rangifer
    • Hippocamelus
    • Mazama
    • Odocoileus
    • Blastocerus
    • Ozotoceros
    • Pudu

Verwysings

  1. Gilbert, C., Ropiquet, A., Hassanin A. (July 2006). “[://WOS:000238805700009 Mitochondrial and nuclear phylogenies of Cervidae (Mammalia, Ruminantia): Systematics, morphology, and biogeography]”. Molecular Phylogenetics and Evolution 40 (1): 101-117. doi:10.1016/J.Ympev.2006.02.017.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Capreolinae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Capreolinae, of skynherte, is ’n subfamilie van die biologiese familie Cervidae (Hertagtiges, of takbokke). Dit sluit die takbokke in wat hoofsaaklik in die Amerikas voorkom, hoewel sommige spesies ook in Eurasië aangetref word. Hulle het waarskynlik in die Laat Mioseen, tussen 7,7 en 11,5 miljoen jaar gelede, ontstaan. Die subfamilie, wat soms ook Odocoileinae genoem word, word verder verdeel in twee tribusse: Capreolini en Rangiferini. Van die bekendste skynherte is die Amerikaanse eland, ree en rendier.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF