dcsimg

Myliobatidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Arendroê (Myliobatidae) is 'n familie van visse wat hoort tot die orde Rajiformes. Daar is vyf genera met twee en dertig spesies wat hoort tot dié familie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die kop, lyf en pektorale vinne vorm 'n geheel wat die vis 'n rombiese vorm gee. Die vis is wyer as wat hy lank is. Die oë en snoet is voor op die kop en steek uit waar die pektorale vinne begin. Die vis het 5 paar kieu splete aan die onderkant van die rombus. Die stert is kort en dun met 'n dorale vin by die basis. Die vis kan tot 2.3 m wyd raak en weeg dan 200 kg. Hulle verkies kuswater om in te leef en bly gewoonlik naby die bodem waar hulle kos soek soos skaaldiere en slakke. Die vis migreer saam in groot skole en is ovuvivipaar.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Aetobatus
  • Myliobatis
  • Pteromylaeus
  • Pteromylaeus bovinus - Bulrog
  • Rhinoptera

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Myliobatidae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Arendroê (Myliobatidae) is 'n familie van visse wat hoort tot die orde Rajiformes. Daar is vyf genera met twee en dertig spesies wat hoort tot dié familie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF