Die pempempie[1] (Cyrtanthus tuckii Baker) is 'n plant wat inheems is aan Suid-Afrika en Eswatini. Dit kom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voor. Moenie hierdie plant met die piempiempie van die Wes- en Noord-Kaap verwar nie. Hulle is nie naverwante spesies nie. Op die SANBI-rooilys is die pempempie as 'veilig' (LC) gelys.[2]
Hierdie geofiet is moeilik om te kweek. Dit kom in grasland en op vogtige plekke voor.[3]
Die pempempie (Cyrtanthus tuckii Baker) is 'n plant wat inheems is aan Suid-Afrika en Eswatini. Dit kom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voor. Moenie hierdie plant met die piempiempie van die Wes- en Noord-Kaap verwar nie. Hulle is nie naverwante spesies nie. Op die SANBI-rooilys is die pempempie as 'veilig' (LC) gelys.
Hierdie geofiet is moeilik om te kweek. Dit kom in grasland en op vogtige plekke voor.
Cyrtanthus tuckii là một loài thực vật có hoa trong họ Amaryllidaceae. Loài này được Baker mô tả khoa học đầu tiên năm 1876.[1]
Cyrtanthus tuckii là một loài thực vật có hoa trong họ Amaryllidaceae. Loài này được Baker mô tả khoa học đầu tiên năm 1876.