Die Duinebruidsbos (Pavetta revoluta) is 'n struik of klein boom wat voorkom vanaf Port Elizabeth tot noord van Maputo en weswaarts tot by Mahikeng. Die boom se blare is dik en leeragtig en die punte stomp. Daar is opvallende domatiums op die blaar.