Die Gladdeslapmispel (Lagynias lasiantha) is 'n klouterende struik of 'n pieperige boom wat groei in kusruigtes en aan woudrande. Die boom kom voor vanaf die suide van KwaZulu-Natal tot in die suide van Mosambiek. Die boom se blare is glasend groen wat aan die onderkant 'n ligte blougroen is. Die vrugte is neerhangend aan lang stele.

Vangueria lasiantha là một loài thực vật có hoa trong họ Thiến thảo. Loài này được (Sond.) Sond. miêu tả khoa học đầu tiên năm 1865.[1]
Vangueria lasiantha là một loài thực vật có hoa trong họ Thiến thảo. Loài này được (Sond.) Sond. miêu tả khoa học đầu tiên năm 1865.