Die kardinaalspeg (Dendropicos fuscescens) is 'n algemene standvoël in die meeste habitats, van woudrand tot droë doringveld. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 20 - 36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cardinal woodpecker.