Die Suurbessie (Dovyalis rhamnoides) is 'n boom en kom voor vanaf Mosselbaai noordwaarts tot by die Lebomboberge, gewoonlik in woude. Die blare is blink, ronderig en die rand het vlak, geronde tande. Die blare is afwisselend gerangskik.