dcsimg

Kleinsneeugans ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die kleinsneeugans (Anser caerulescens caerulescens) is 'n subspesie van die sneeugans wat endemies aan Noord-Amerika is.

Die wetenskaplike klassifikasie van hierdie gans word tans betwis: sommige wetenskaplikes klassifiseer die ganse onder die genus Anser, terwyl ander weer ten gunste van die genus Chen is.

Kleinsneeuganse word op die Noord-Amerikaanse vasteland aangetref in Kalifornië, Meksiko, Texas en Louisiana. Hulle kom op eilande langs die kus voor, van Baffin-eiland in die suide, wes deur Southampton- en Victoria-eiland, tot by Banks-eiland.

Hierdie ganse het 'n wit en 'n blou fase, maar daar is geen verskil in die kleur van die vere tussen mannetjies en wyfies nie. Kleinsneeuganse kan van grootsneeuganse onderskei word aan hul kleiner, dunner nek, korter kop en kleiner snawel.

Hulle dieet bestaan hoofsaaklik uit plantmateriaal, byvoorbeeld wortels en stamme van plante, gras en graan, maar hulle sal ook die lêkorrels van hoenders en eende vreet.

Kleinsneeuganse broei tussen Oktober en Januarie. Die nes word op egalige terreig met 'n effense hoogte gebou. Die wyfie lê vyf tot sewe roomwiteiers wat na 23-25 dae uitbroei. Die kuikens is self na twee jaar broeigereed.

Bronnelys

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleinsneeugans: Brief Summary ( Afrikaans )

Малый белый гусь ( Russian )

provided by wikipedia русскую Википедию
Царство: Животные
Подцарство: Эуметазои
Без ранга: Вторичноротые
Подтип: Позвоночные
Инфратип: Челюстноротые
Надкласс: Четвероногие
Класс: Птицы
Подкласс: Настоящие птицы
Инфракласс: Новонёбные
Надсемейство: Anatoidea
Семейство: Утиные
Подсемейство: Гусиные
Триба: Anserini
Род: Гуси
Подрод: Chen
Подвид: Малый белый гусь
Международное научное название

Anser caerulescens caerulescens (Linnaeus, 1758)[1]

Синонимы
  • Chen caerulescens caerulescens (Linnaeus, 1758)
Wikispecies-logo.svg
Систематика
на Викивидах
Commons-logo.svg
Поиск изображений
на Викискладе
NCBI 70340

Малый белый гусь (лат. Anser caerulescens caerulescens) — подвид белого гуся (Anser caerulescens). От другого подвида белого гуся — большого белого гуся (A. c. atlanticus) — эти птицы отличаются в первую очередь меньшим размером и другим распространением (живут в западной и центральной части Северной Америки, тогда как A. c. atlanticus — в северной и восточной части)[2].

Ареал

Гнездится на территории от центра Северной Канады до Берингова пролива. На лето мигрирует в Калифорнию и на юго-восток США[2], по некоторым данным — также в Японию; наблюдается в странах Западной Европы и СНГ[3].

Окраска

Образует две цветовые морфы — белую и «голубую». Представители белой целиком белые, кроме чёрных кончиков крыльев, а представители «голубой» имеют в основном тёмную окраску с белой головой, шеей и некоторыми перьями хвоста. У другого подвида белого гуся — А. c. atlanticus — встречается почти исключительно белая морфа[2][4].

Галерея

  •  src=

    Голубая морфа

  •  src=

    Белая морфа

Примечания

  1. Gill, F. and Donsker, D. (Eds). Screamers, ducks, geese & swans (англ.). IOC World Bird List (v 6.3). (2016). DOI:10.14344/IOC.ML.6.3. (Проверено 31 августа 2016).
  2. 1 2 3 Kear, Janet. Ducks, Geese and Swans. — Oxford University Press, 2005. — Vol. 1. — P. 297. — ISBN 978-0-19-861008-3.
  3. Белый гусь // Питерский Охотник.
  4. Mike Johnson. Snow Goose Populations (неопр.). The Snow Goose Population Problem (1996). Архивировано 14 января 2016 года.
 title=
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Авторы и редакторы Википедии

Малый белый гусь: Brief Summary ( Russian )

provided by wikipedia русскую Википедию

Малый белый гусь (лат. Anser caerulescens caerulescens) — подвид белого гуся (Anser caerulescens). От другого подвида белого гуся — большого белого гуся (A. c. atlanticus) — эти птицы отличаются в первую очередь меньшим размером и другим распространением (живут в западной и центральной части Северной Америки, тогда как A. c. atlanticus — в северной и восточной части).

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Авторы и редакторы Википедии