dcsimg

Carcharhinidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Blouhaaie (Carcharhinidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Carcharhiniformes. Daar is twaalf genera met vyftig spesies wat hoort tot dié familie en drie en twinig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie het twee dorsale vinne en 'n anale vin. Die lengte van die onderste lob van die stert is ongeveer ⅓ tot 'n ½ van die lengte van die boonste stertlob. Die familie kan tot 7.4 m lank word. Slegs twee van die spesies wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom bly slegs in die oseaan. Die ander kom ook voor in riviere, riviermondings en strandmere.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Carcharhinus
  • Galeocerdo
  • Loxodon
  • Prionace
  • Rhizoprionodon
  • Triaenodon

Sien ook

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Carcharhinidae: Brief Summary ( Afrikaans )