dcsimg

Namib kurper ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Namibkurper (Thoracochromis buysi) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivierstelsel in Angola en Namibië voorkom en tot 175 mm lank word. In Engels staan die vis bekend as Namib river bream.

Voorkoms

Die vis het 'n breë kop, groot en 'n kort mond. Die mannetjies is groenerig geel aan die sye, geel op die kieue en blou onder die oë tot by die mond. Die dorsale vin het oranje punte met 'n blou streep net onder die punte. Daar is oranje kolle op die dorsale vin se membraan. Die anale vin het oranje kolle op.

Habitat

Die vis verkies om in sanderige omgewings wat vol plantegroei is, te leef.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

  1. Greenwood, P. H., 1979. Towards a phyletic classification of the `genus' Haplochromis (Pisces, Cichlidae) and related taxa. Part 1. Bull. Br. Mus. (Nat. Hist.) Zool. v. 35 (núm. 4): 265-322.
  2. BioLib (en)
  3. Penrith, M. L., 1970. Report on a small collection of fishes from the Kunene River mouth. Cimbebasia (Ser. A) v. 1 (núm. 7): 165-176.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Namib kurper: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Namibkurper (Thoracochromis buysi) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivierstelsel in Angola en Namibië voorkom en tot 175 mm lank word. In Engels staan die vis bekend as Namib river bream.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF