dcsimg

Synodontis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Synodontis (Skreeubabers) is 'n vis genus wat hoort tot die familie Mochokidae. Die genus bestaan uit meer as 100 spesies wat in Afrika voorkom met nege spesies wat in Suider-Afrika voorkom.

Kenmerke

Die eksemplare is redelik groot en verkies om in stadigvloeiende strome met baie plantegroei te leef. Die genus het sy naam verkry na aanleiding van die geluide wat die visse maak sodra hulle uit die water gehaal word. Die dorsale vin is lank en skerp en met die goed ontwikkelde en skerp pektrale vinne kan die genus homself goed verdedig.

Spesies

Die volgende spesies kom voor in Suider-Afrika:

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Synodontis: Brief Summary ( Afrikaans )