dcsimg

Elopomorpha ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Elopomorpha is 'n superorde van die straalvinnige visse (Actinopterygii). Die superorde bevat 'n groot verskeidenheid tipes visse wat wissel van die gewone silwer-kleurige spesies van die orde Elopiformes en die beenvisse van die orde Albuliformes, tot die lang, maer en gladde aale van die Anguilliformes. Die een karaktereienskap wat die groep in gemeen het is die leptocephalus-stadium van die larwes. Geen ander visse het die tipe larwes nie.[1][2][3][4][5]

Taksonomie

Die Elopomorpha is 'n groep in die infraklas Teleostei, en word histories as volg ingedeel:

Onlangse genetiese analise het egter getoon dat die Notocanthiformes deel is van die Albuliformes, en die Saccopharyngiformes deel is van die Anguilliformes.

Sien ook

Verwysings

  1. Giant Leptocephali Blog Lord Geekington
  2. Castle, P. H. J. 1959. A Large Leptocephalid (Teleosti, Apodes) from off South Westland, New Zealand. Transactions of the Royal Society Society of New Zealand 87, 179-184
  3. Figueroa, Daniel E. et al. 2007. The southernmost record of notacanthiform Tiluropsis leptocephali, with notes on possible species identity. JMBA2 - Biodiversity Records.
  4. Inoue, Jun G. et al. 2004. Mitogenomic evidence for the monophyly of elopomorph fishes (Teleostei) and the evolutionary origin of the leptocephalus larvae. Molecular Phylogenetics and Evolution 32, 274-286.
  5. Smith, David G. 1970. Notacanthiform Leptocephali in the Western North Atlantic. Copeia 1970, 1-9.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Elopomorpha: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Elopomorpha is 'n superorde van die straalvinnige visse (Actinopterygii). Die superorde bevat 'n groot verskeidenheid tipes visse wat wissel van die gewone silwer-kleurige spesies van die orde Elopiformes en die beenvisse van die orde Albuliformes, tot die lang, maer en gladde aale van die Anguilliformes. Die een karaktereienskap wat die groep in gemeen het is die leptocephalus-stadium van die larwes. Geen ander visse het die tipe larwes nie.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF