Die Witpeer (Apodytes dimidiata) is boom wat tot 20 m hoog kan word in woude. Die boom kom in die kusgebiede voor van Suid-Afrika vanaf Kaapstad tot by Mosambiek en ook in Mpumalanga en Limpopo en sentrale en oostelike Zimbabwe.

Sketse van blompluim, blomdele en vrug