dcsimg

Waterwortels ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Fockea is 'n genus van sukkulente struikgewasse wat inheems aan Suider-Afrika is. Hierdie spesies staan gesamentlik as die waterwortels of kambroëns bekend. Hulle het 'n kenmerkende bolvormige koudeks (verdikte wortel of knol direk bokant die grond). Van die spesies is eetbaar.[1][2]

Spesies

Spesies wat aan die genus behoort:[3][4]

Verwysings

  1. National Research Council (2006). Lost crops of Africa: Volume II: Vegetables. Washington, D.C.: National Academies Press. p. 269. ISBN 0-309-66582-5.
  2. Gibbs Russell, G. E., W. G. M. Welman, E. Retief, K. L. Immelman, G. Germishuizen, B. J. Pienaar, M. Van Wyk & A. Nicholas. 1987. List of species of southern African plants. Memoirs of the Botanical Survey of South Africa 2(1–2): 1–152(pt. 1), 1–270(pt. 2).
  3. The Plant List
  4. Faucon, Philippe. "Fockea". Desert Tropicals. Besoek op 25 Oktober 2013.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Waterwortels: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Fockea is 'n genus van sukkulente struikgewasse wat inheems aan Suider-Afrika is. Hierdie spesies staan gesamentlik as die waterwortels of kambroëns bekend. Hulle het 'n kenmerkende bolvormige koudeks (verdikte wortel of knol direk bokant die grond). Van die spesies is eetbaar.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF