dcsimg

Euryleptidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Euryleptidae is 'n familie van mariene platwurms wat hoort tot die orde Polycladida. Lede van die familie is gewoonlik helderkleurig en varieer in grootte. Hul lywe is reghoekig of rond en kan glad wees of is bedek met kort tuberkels. Die tentakels is goed ontwikkel en duidelik sigbaar as hulle orent staan.

Genera

Die volgende genera word gelys deur die World Register of Marine Species:[1]

Galery

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Tyler, Seth (2010). "Euryleptidae". World Register of Marine Species. Besoek op 2012-04-06.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Euryleptidae: Brief Summary ( Afrikaans )