Die Anthracobunidae is 'n uitgestorwe familie soogdiere uit die Eoseen van Indië en Pakistan.
Die groep behoort waarskynlik in 'n basale posisie binne die onewehoewiges. Die fossiele is beperk tot tande, kake en losse skeletdele, maar daar word gedink dat hulle amper so groot as 'n tapir gewees het en 100-275 kg geweeg het.[1]
Van die familie se genusse is: Anthracobune, Indobune, Jozaria, Lammidhania, Obergfellia, Pilgrimella[2]
Die Anthracobunidae is 'n uitgestorwe familie soogdiere uit die Eoseen van Indië en Pakistan.
Die groep behoort waarskynlik in 'n basale posisie binne die onewehoewiges. Die fossiele is beperk tot tande, kake en losse skeletdele, maar daar word gedink dat hulle amper so groot as 'n tapir gewees het en 100-275 kg geweeg het.
Van die familie se genusse is: Anthracobune, Indobune, Jozaria, Lammidhania, Obergfellia, Pilgrimella