dcsimg

Europese boomvalk ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Europese boomvalk (Falco subbuteo) is 'n voël en 'n redelik algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika. Hulle leef gewoonlik in savanne en boomveld. Die voël is 28 – 36 cm groot, weeg 135 – 320 gram. In Engels staan die voël bekend as Eurasian Hobby.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Falco subbuteo". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Europese boomvalk: Brief Summary ( Afrikaans )