dcsimg

Blouwangbyvreter ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die blouwangbyvreter (Merops persicus) is 'n algemene Palearktiese-broeiende somertrekvoël wat op vloedvlaktes en aangrensende boomvelde leef. In Engels staan die voël bekend as die Blue-cheeked Bee-eater.

Identifikasie

BTW-chobe-np-bienenfresser.jpg
 src=
Merops persicus

Die voël is 25 cm groot en saam met die stert is dit 33 cm lank en weeg 40 tot 54 gram. Die voël is effens groter as die olyfbyvreter.

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Blouwangbyvreter: Brief Summary ( Afrikaans )