dcsimg

Rooiwangstompstert ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooiwangstompstert (Sylvietta whytii) is 'n gelokaliseerde algemene voël in miombo- en kiaatboomveld en oewerbos. Hulle soek kos in die blaredak en is effens kleiner as die Bosveldstompstert. Die voël is 9 cm groot en weeg 8 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-faced Crombec

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Sylvietta whytii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooiwangstompstert: Brief Summary ( Afrikaans )