dcsimg

Waaierstertvlieëvanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Waaierstertvlieëvanger (Myioparus plumbeus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in digte boomveld en savanneruigtes, oewerbos en woudrand. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Tit-Flycatcher.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Myioparus plumbeus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Waaierstertvlieëvanger: Brief Summary ( Afrikaans )