Die witborsspreeu (Cinnyricinclus leucogaster) is 'n algemene intra-Afrika trekvoël in boomveld, rivierbos en tuine. Enkeles bly die hele jaar in die noorde van die streek. Die voël is 17 cm groot en weeg 39 – 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Violet-backed Starling.