dcsimg

Rooistertsaadvretertjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooistertsaadvretertjie, ook bekend as die Oostelike saadbrekertjie (Pyrenestes minor) is 'n skaars standvoël in struikgewas in vogtige miomboboomveld, ruigtes, woudrande asook in teeplantasies. Snawelgrootte wissel en voëls met groter snawels eet groter saad. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël as die Lessor Seedcracker bekend.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Pyrenestes minor". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooistertsaadvretertjie: Brief Summary ( Afrikaans )