dcsimg

Senegalvleiloerie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Senegalvleiloerie (Centropus senegalensis) is 'n standvoël wat voorkom in noord-oos Namibië, die Caprivistrook en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Senegal Coucal.

Die Senegalvleiloerie eet hoofsaaklik insekte en sprinkane.

 src=
'n Senegalvleiloerie

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Centropus senegalensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 28 Januarie 2013.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Senegalvleiloerie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Senegalvleiloerie (Centropus senegalensis) is 'n standvoël wat voorkom in noord-oos Namibië, die Caprivistrook en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Senegal Coucal.

Die Senegalvleiloerie eet hoofsaaklik insekte en sprinkane.

 src= 'n Senegalvleiloerie
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF