Die Vlei-uil (Asio capensis) is 'n algemene standvoël en nomade in vleie en vogtige grasveld maar vermy digte plate riete. Die uil is minder naglewend as die meeste ander uile. Die voël is 35 – 38 cm lank en 230 – 370 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Marsh Owl.