dcsimg

Pienkspookkrap ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Pienkspookkrap (Ocypode ryderi) is 'n seedier wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit kan tot 3.5 cm breed word. Die krap kom voor in sandstrande en het 'n bleek, pienk liggaam met mauve of dofpers litte in die pote. Die krap het ook lang oogsteeltjies. Die krap grawe gate in die sand wanneer dit bedreig word. Hulle vreet dooie aas en klein diertjies bv. pas uitgebroeide skilpaadjies. Die krap is hoofsaaklik 'n nagdier.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pienkspookkrap: Brief Summary ( Afrikaans )