dcsimg

Strandspringer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Strandspringer (Talorchestia capensis) is 'n amfipood wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die ongewerwelde diertjie word tot 2 cm lank en is marmerwit. Die laaste drie paar pote is lank en staan sywaarts en die mannetjie het kenmerkend drie groot gryp kloue. Die diertjie leef langs die opdrifsellyn op sandstrande en hulle vreet snags seewier.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Strandspringer: Brief Summary ( Afrikaans )