dcsimg

Gesiggiester ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gesiggiester (Echinodiscus bisperforatus) is 'n seekastaiing wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Die ongewerwelde diertjie word tot 9 cm lank. Daar is 'n kenmerkende gesiggie op die plat skulp van 'n dooie diertjie terwyl die skulp van 'n lewende diertjie oortrek is met stekels. Die diertjie leef in sanderige gebiede in beskutte water waar hy hom self begrawe. Hy vreet klein organismes en ander oorblyfsels.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gesiggiester: Brief Summary ( Afrikaans )