dcsimg

Otjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Otjie (Stephanolepis auratus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, by Madagaskar en langs die ooskus van Afrika van Somalië tot by Valsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Porky.

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is bleekwit met onreëlmatige vlekke op die sye. Die mannetjies het blou- kolle en blertse op die basis van die dorsale en anale vinne. Die vis word tot 28 cm groot.

Habitat

Die vis leef by sanderige of rotsbodems tot op dieptes van 18 m.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. Gill T. N., 1861. On several new generic types of fishes contained in the museum of the Smithsonian Institution. Proc. Acad. Nat. Sci. Phila. v. 13. 77-78.
  2. World Register of Marine Species (en)
  3. Castelnau, F. L., 1861. Mémoire sur les poissons de l'Afrique australe. París. Mem. Poiss. Afr. Australe: i-vii + 1-78.

Eksterne skakel

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Otjie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Otjie (Stephanolepis auratus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, by Madagaskar en langs die ooskus van Afrika van Somalië tot by Valsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Porky.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF