Die Geruite lipvis (Halichoeres hortulanus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aa die ooskus van Afrika suidwaars tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Checkerboard wrasse.