dcsimg
Image of Striped fin rockcod
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Sea Basses »

Striped Fin Rockcod

Epinephelus posteli Fourmanoir & Crosnier 1964

Tierklipkabeljou ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Tierklipkabeljou (Epinephelus posteli) is 'n vis wat voorkom in suidelike Madagaskar, Mosambiek en KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Tiger rockcod.

Identifikasie

Die vis word tot 100 cm lank. Van ver af lyk die vis rooi, maar die lyf is bedek met klein, onreëlmatige rooibruin kolle wat geskei word deur ligter spasies tussenin. Vier ligte, nou strepe verskyn soms op die agterkant van die vis afhangende van sy gemoedstoestand.

Die vis leef in aflandige koraalriwwe in water wat 5 tot 50 m diep is. Hulle is alleenlopers en rus soms op die koraalrif. Die vis vreet klein vissies en skaaldiere.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

  1. Russell, B., Situ, A. & Cornish, A. (Grouper & Wrasse Specialist Group) 2006. Epinephelus polyphekadion. In: IUCN 2013. IUCN Red List of Threatened Species. Version 2013.1. www.iucnredlist.org. Verkry op 19 Oktober 2013.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Tierklipkabeljou: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Tierklipkabeljou (Epinephelus posteli) is 'n vis wat voorkom in suidelike Madagaskar, Mosambiek en KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Tiger rockcod.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF